SOCIAL TENNIS

Ons leerders en onderwysers neem deel aan Sosiale tennis toernooie. These games provides a lot off laughs as many play for fun!
Point Biathlon

Congratulations to Liane Pretorius, Zarah Herselman, Mari le Roux and Dane Lubbe who participated in die Interprovincial Biathlon in Oudtshoorn. Hierdie Graad 9 meisies het onder 17 deelgeneem en is […]
Point Cricket

KRIEKET | CRICKET Our boytjies once again did not disappoint! O/19 Punt vs. Hoërskool Oudtshoorn Teken 183/10 aan met Jesse Lewis wat 64 kry. Boul Oudtshoorn HS uit vir 87. […]
Interskole Atletiek

Interskole atletiek. Die Hartloop Interskole Atletiek byeenkoms het op 9 Februarie Oudtshoorn plaasgevind. Skole wat deelgeneem het was, Hoërskool Punt van Mosselbaai. Ander skole was Hoërskool Outeniqua van George, Hoërskool […]
Valentynsdag by Punt!

Our staff is feeling the love! Dié dames is ‘n bietjie bederf op Valentynsdag.
Point Trolley Dash 2022

Hoërskool Punt Trolley dash. Op Vrydag, 11 Februarie, het Hoërskool Punt se Trolley Dash met groot ‘fanfare’ plaasgevind. Ongeveer 30 spanne van Graad 8 tot 12 het deelgeneem aan die […]
POINT ASTRO TURF

ASTRO PROJEK | ASTRO PROJECT 07-13 Februarie 2022 Week 4 se konstruksie: The contractors are 4 to 5 days ahead of schedule.
Landloop

Baie geluk aan Jandri Snyders met haar insluiting in die ASWD Span wat op 18 September 2021 aan die ASA SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS in Hutchison Park, Amanzimtoti gaan deelneem. […]
SA Surf Champs (Jeffreys Bay):

Baie geluk aan Chanel Shaw en Divan de Villiers wat in die Eden Provinsiale o/18-span ingesluit is. Hulle neem vanaf 1-5 Oktober 2021 aan die SA Surf Champs in Jeffreysbaai […]
KFC Punt Krieketfees

Hoërskool Punt is trots op die 2019 Krieketfees, wat in samewerking met KFC HEIDERAND en VOORBAAI, gedurende die vakansie vir 0/19-spanne aangebied is. Dit was vanjaar die 21ste keer dat […]