Stationery for 2020
Read morePunt-matrieks skenk klere!
Die graad 12-klas van Hoërskool Punt het vanjaar die “omgee” verder gevat deur ook hul skoolklere aan die skool te skenk. In die verlede het hulle slegs hul skoolskoene agtergelaat. Van die klere is aan die skool se klerebank geskenk. Die...
Read moreSkooldrag
SEUNS / BOYS Somersdrag (kwartaal 1 en 4) : * wit kortmouhemp (wat tot bo toeknoop), moulose trui, skooldas, grys kort- of langbroek, grys skoolsokkies. Geen langmoutruie in die somer nie. * grys kortbroek word gedra saam met wit kortmou hemp (of...
Read moreCashBack App
CashBack App In light of the festive season around the corner, purchase via the CashBack App and help Point High School benefit from these rewards. U as ouer sal ook hieruit voordeel trek wanneer u by besighede aankope doen. Nuwe besighede kan...
Read moreBoekies vir Koekies!
Boekies vir Koekies is een van HYPI, Hoërskool Punt se gemeenskapsdiens, se jaarlikse projekte. Die projek behels dat leerders tweedehandse boeke en tydskrifte aan die skool skenk. In ruil ontvang hulle ‘n “cupcake” vir elke 10 boeke...
Read moreVerbruikerstudies
Verbruikerstudies is “bakgereed” vir die praktiese eksamens wat voorle! Ons is trots op ons nuwe waaier-oonde wat aangekoop is uit produkverkope die afgelope jaar. Sterkte met die prakties! Foto: Mnr.A.Gouws, Shaleen Mostert, Olivier...
Read moreKlasindeling vir Seniors: November 2019 eksamen
Klasindeling vir Seniors: November 2019 eksamen
Read morePunt-gholfdag
Hoërskool Punt het op Vrydag, 1 November 2019, ‘n gholfdag by Mosselbaai Gholfklub aangebied. Ses en Negentig spelers het deelgeneem en was baie tevrede met die verloop van die dag. Fantastiese pryse ( soos gholfsakke, groot koelhouers met...
Read moreHYPI “Odd Socks” project
Point High School started participating in the Odd Socks project in the third term of this year. The project entails the collection of socks that has lost their partners (“odd socks”) and then re-matching them with similar socks. These new pairs...
Read morePepler House prefects of 2020
Congratulations to the Prefects of 2020:
Read moreVRL in opleiding!
Ses en dertig lede van die Sosiale-, Sport- en Kultuurkomitees het op Maandag, 28 Oktober 2019, opleiding in leierskap ontvang. Hierdie lede speel ‘n baie belangrike rol in die die skoo,l aangesien hulle die skakel tussen die leerders en...
Read moreMosselbaai Junior Stadsraad
Die nuwe Mosselbaai Junior Stadsraad is op 30 Oktober 2019 by die Mosselbaai munisipale kantore ingehuldig. Al die raadslede en die Adjunk-Burgemeester was tydens die seremonie teenwoordig. Die volgende Punt-leerders is nou volwaardige lede van...
Read more