Since 1921, Point High School has been known as one of the leading high schools in the area.
We strive to contribute positively to every learner’s academic and personal development.
Hoërskool Punt is trots om die skool met die mooiste seeuitsig in die land te wees!
Ons is ‘n dinamiese, gedissiplineerde opvoedkundige organisasie waar elke persoon sy/haar unieke potensiaal met trots kan uitleef.