SOSIAAL

Heart 2 Hand projek

Die gr 11 Sosiale komitee (en Me. Visagie) het vandag met groot ywer weggespring om klere in te samel vir die Heart 2 Heart organisasie.

Read More »

Point Staff Movie Melo

Aan die begin van 2020 was die personeel van HS Punt gereed om weer die 2-jaarlikse personeel-melodrama op die planke te bring. Covid-19 het egter

Read More »

Punt het gees !

Die pas afgelope naweek sou ons jaarlikse interskole teen Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn gewees het. As gevolg van die inperkings kon dit egter nie gebeur.

Read More »

Starganza 2020

  Vanjaar se Just Property Starganza 2020 het op 21 Februarie 2020 plaasgevind. Die Seremoniemeester was die bekende Sean Else en die gaskunstenaar Mel Botes.

Read More »