Soos elke jaar tradisie is op hul finale skooldag, het die matrieks deur ‘n erewag gestap om hul skoolloopbaan wat agter die rug is te vier. Hul het die poort bymekaargekom en die koel water trotseer deur skoolklere en al in die see te spring!