7th October 2024

Fairmont Top 15 Atletiekbyeenkoms

Hoërskool Punt se atlete het op die UWC-atletiekbaan op 4 Oktober aan die jaarlikse Fairmont Top 15 byeenkoms deelgeneem.

Ons is baie trots op die atlete se prestasies, harde werk en toewyding.

Dankie aan die afrigters en ondersteuners wat ons atlete deurgaans motiveer!

Atlete wat deelgeneem het:
Dian Barkhuizen
Annabelle Schoevers
Melise Moolman
Megan Atkinson
Amoné Billing
Franco Cilliers
HP Coetzee
Loïn Venter
Luan Jansen Van Rensburg
Muhammed Kajee
Emile van Rensburg
Edward Swanepoel
Catherine-Lee Gouws