Punt-leerder presteer, Miëtte Steenkamp het `n oudisie geslaag waar sy die geleentheid gegun word om in `n kortfilm op te tree. Die jongelinge wat hierdie oudisies geslaag het, is vir die volgende vyf maande deel van `n opleidingsprogram wat deur Vilje Marits en Desiré Gardner aangebied word.
Miëtte receives weekly assignments that focus on improving her acting. She also attends a workshop in Cape Town every month where she works with other actors and actresses.
Na die dramakursus gaan ABC Produksies en Speltoneel die jongelinge gebruik om `n kortfilm te skiet. Hierdie film sal op die televisiekanaal, VIA, gebeeldsend.