Baie geluk aan Jandri Snyders met haar insluiting in die ASWD Span wat op 18 September 2021 aan die ASA SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS in Hutchison Park, Amanzimtoti gaan deelneem.
Sy neem deel in die Dogters 17 afdeling.