Interskole Atletiek

Interskole atletiek. Die Hartloop Interskole Atletiek byeenkoms het op 9 Februarie Oudtshoorn plaasgevind. Skole wat deelgeneem het was, Hoërskool Punt van Mosselbaai. Ander skole was Hoërskool Outeniqua van George, Hoërskool […]
BLITZ-Atletiekbyeenkoms ‘n groot sukses

Hoërskool Punt het op Vrydag 5 Maart, onder streng Covid maatreëls, die BLITZ-atletiekbyeenkoms gehou. 193 Atlete het aan die byeenkoms deelgeneem en uitstekende prestasies gelewer, veral as in ag geneem […]
Punt-atletiek spog met atlete

PUNT Atlete haal ranglys. Twee van Hoërskool Punt se trotse atlete het die SA Skole sportsterre se ranglys gehaal, hierdie ranglys is uitslae van verskillende byeenkomste in Suid Afrika en […]
Punt-atlete skitter by Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms

12 Punt-atlete het die naweek van 13/14 Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskappe wat by die Dal Josefat Stadion in Paarl plaasgevind het, deelgeneem. Ons atlete het skitterend gevaar en verower […]
ASWD Eden-kampioenskappe

Punt se atlete het baie goed gevaar tydens die ASWD Eden-kampioenskappe wat op 21 en 22 Februarie 2020 by die De Jager stadion in Oudtshoorn gehou is. Altesaam 58 atlete […]
Hart-loop atletiekbyeenkoms

Hoërskool Punt het vanjaar se jaarlikse Hart-loop atletiekbyeenkoms op 10 en 11 Januarie 2020 in Oudtshoorn aangebied. Hierdie byeenkoms is ‘n jaarlike instelling waartydens die atlete en sangspanne van Langenhoven […]
Atletiek: Mosselbaai-streeksbyeenkoms

Hoërskool Punt het die afgelope naweek die 2020 Mosselbaai-streekbyeenkoms aangebied. Punt, Curro, Hillcrest Sekonder, Sao Bras, Indwe en Variis College se atlete het sterk teen mekaar meegeding. Punt het 67 […]
Interhuis-atletiekbyeenkoms 2020

Hoërskool Punt se jaarlikse Interhuis-atletiekbyeenkoms het op 30 Januarie by die Van Riebeeck stadion plaasgevind. Spanne kon vanjaar volgens hul span-kleur aantrek, en dit het bygedra tot die uitstekende spangees […]
Atletiek: Outeniqua Top 10 Atletiekbyeenkoms

Hoërskool Punt se atlete wen 8 Meldajes by die Kwagga Top10 in George. Dogters 15 Anika Beukes Goud (100m) en Silwer (200m), Dogters 17 Abigail Figland Goud (Driesprong), Seuns 15 […]
Punt-atlete presteer by Cradock Top 10-atletiekbyeenkoms

Altesaam 18 Atlete van Hoërskool Punt het aan die Tams, BestMed Madibaz Top10 byeenkoms in Cradock deelgeneem. Die atlete van Punt het 22 medaljes verower (5 Goud, 8 Silwer en […]