Miëtte in kortfilm

Punt-leerder presteer, Miëtte Steenkamp het `n oudisie geslaag waar sy die geleentheid gegun word om in `n kortfilm op te tree. Die jongelinge wat hierdie oudisies geslaag het, is vir […]

Musiek / Music

Maia Leonard – Fluit – Gr.5 ABRSM Maia is ‘n leerling van HS Punt wat 15 jaar oud is en haar graad 5 ABRSM eksamen afgele het in November 2021. […]

Punt Skryfkuns

Twee van Hoërskool Punt se leerders het aan die “Ink skryf in Afrikaans” kompetisie deelgeneem en baie goed gevaar. Twee van Nina van Schalkwyk (gr. 10), en vyf van Chené […]

ATKV-DigiSpanpraat 2021

Baie geluk aan die span van HS Punt wat ‘n uitstekende A++ behaal het. Die span se toespraak het gehandel oor die onderwerp “Etikette hoort op klere”. Dit is geskryf […]

ATKV Debatskompetisie

Op 20 Mei 2021 het die junior en senior debatspanne aan die Suid-Kaap rondte van die ATKV-Debatskompetisie deelgeneem. Dané Lubbe, Quré Roets en Liané Pretorius het Hoërskool Punt se naam […]

Radikale Redenaars

Die Radikale Redenaars van HS Punt het uitstekend presteer. Die Radikale Redenaars kon as gevolg van Covid-19 nie soos gewoonlik voortgaan nie, en moes noodgedwonge aanlyn plaasvind. Afrikaanse Modertaal (voorbereid): […]

SPCA Cadets

SPCA Cadets 2020: Die SPCA Cadets van 2020 het Vrydag hul balkies en T-shirts ontvang vir die suksesvolle voltooiing van hul kursus. Op die fotos verskyn: 1. Kaitlyn Kruger, Caria […]

Alleentyd deur Johnwin van Reenen

By HS Punt is daar geen tekort aan skryftalent nie! Alleentyd Gedagtes ontelbaar Omstandighede is veels te swaar Bly vir eens stil Hoor jy hoe jou hart gil? Voel jy […]

Wish help ander in nood

WISH MAAK ‘N VERSKIL Sedert die begin van die jaar het leerders en ouers ons ondersteun met vrygewige bydraes van kruideniersware en kontantdonasies vir WISH se Kruideniersware Projek. Die doel […]