Loerie-Sportdag

Op Saterdag, 7 Maart 2020 het verskeie Punt-sportspanne, aan die Loerie-Sportdag deelgeneem. Dit was geweldig warm en die spanne moes alles gee tydens hul eerste wedstryde van die seisoen. Rugby: […]
Netbal vs Bredasdorp

Op Saterdag, 7 Maart, het HS Punt se Netbalspanne vroegoggend met hul busse vertrek om teen Hoërskool Bredasdorp kragte te meet. Op ‘n vuurwarm dag is Punt met strawwe kompetisie […]
2020 Rugby Borgskap

Punt-rugby ontvang hul 1ste span uitrustings geborg deur MSec Security! Baie dankie vir die borgskap MSec! Ons seuns sal jul naam met trots dra! Op die foto vlnr: Mnr. Pieter […]
Program / Programme: AJ Sportweek

Here is the programme for the 9th AJ Sports Week
Punt-Tweekamp

Hoërskool Punt is baie trots op Damian Smith en Landré Cope wat in die Eden-Tweekampspan ingesluit is. Hierdie Punt-leerders sal die provinsie tydens die 2020 SA Tweekamp Kampioenskappe wat op […]
Eden-Streek Gholf finaal

Die Eden-Streek se Gholf finaal het op 28 Februarie 2020 plaasgevind. Dit het op die Mosselbaai Gholfbaan plaasgevind. Deelnemende skole was: Hoërskool Punt, Hoërskool Oudtshoorn, Oakdale, Glenwood House, Langenhoven Gimnasium […]
Bosmansdam-Netbaltoernooi

Gedurende die naweek van 28 en 29 Februarie het nege van Punt se eerstespan-dogters aan die Bosmansdam Knights-netbaltoernooi deelgeneem. ‘n Totaal van 18 o.18 spanne, meereendeels Kaapse skole, het aan […]
ASWD Eden-kampioenskappe

Punt se atlete het baie goed gevaar tydens die ASWD Eden-kampioenskappe wat op 21 en 22 Februarie 2020 by die De Jager stadion in Oudtshoorn gehou is. Altesaam 58 atlete […]
Swem

Damian Smith, ‘n Gr. 9-leerder van Hoërskool Punt, het Saterdag en Sondag aan die 2020 Western Cape Junior Champs in Oudtshoorn deelgeneem. Hy behaal die volgende uitstekende resultate: 1ste plek […]
Starganza 2020

Vanjaar se Just Property Starganza 2020 het op 21 Februarie 2020 plaasgevind. Die Seremoniemeester was die bekende Sean Else en die gaskunstenaar Mel Botes. Die finaliste het almal pragtig […]