Landloop

Baie geluk aan Jandri Snyders met haar insluiting in die ASWD Span wat op 18 September 2021 aan die ASA SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS in Hutchison Park, Amanzimtoti gaan deelneem. […]
Landloop: Punt se meisies presteer weer

Jandri Snyders het ‘n 1ste plek vir dogters o/17 tydens Saterdag se landloop behaal met ‘n tyd van 14:58.62. Dané Lubbe behaal ‘n 6de plek vir dogters o/14 met ‘n […]
SA Surf Champs (Jeffreys Bay):

Baie geluk aan Chanel Shaw en Divan de Villiers wat in die Eden Provinsiale o/18-span ingesluit is. Hulle neem vanaf 1-5 Oktober 2021 aan die SA Surf Champs in Jeffreysbaai […]
Skyfskiet

Baie geluk aan Tilana Landman, Graad 9, met haar insluiting in die SA-Skyfskiet Span, wat op 24 en 25 September 2021 in Gauteng sal deelneem. Baie sterkte Tilana, ons is […]
Landloop

Punt atlete by 1ste Landloop Liga by Olympia: Dané Lubbe dogters o.14 en Jandri Snyders dogters o.17
Acro Dance

Congratulations to Ame Loubser on qualifying for the Western Cape Acro Dance team in Level 8 for 2021.
Point Hockey

Congratulations to the following Point Hockey players who are included in the different Southern Cape Sables Teams: u/14A Boys: Henro Kuhn u/16A Girls: Jolie Botha u/16B Girls: Izette Harteveld u/18A […]
Damian is soos ‘n ‘VIS’ in die water!

SA Level 1 Interprovinsiale Swem Kampioenskappe: Damian Smith Damian Smith, Gr 9-leerder van Hoërskool Punt, het die afgelope naweek aan die SA Level 1 Interprovinsiale Swem Kampioenskappe deelgeneem. Tydens die […]
Swem

Damian Smith, ‘n Gr. 9-leerder van Hoërskool Punt, het Saterdag en Sondag aan die 2020 Western Cape Junior Champs in Oudtshoorn deelgeneem. Hy behaal die volgende uitstekende resultate: 1ste plek […]
Punt se leerders tem die branders

Chanel Wade het vroeer die jaar ‘n 2de plek in die SA Longboard Champs behaal en het weer in die skoolvakansie saam met Wulf Erhardt en Ferdi Bergh, as deel […]