ALUMNI

Word deel van ons 2021 Eeufeesvieringe

Het jy al geregistreer op ons Alumni-groep?

Vul asb. die volgende vorm in. Alternatiewelik kan Elsa Deetlefs gekontak word by alumni@pointhighschool.co.za of per foon op 060 620 1522 of  044 691 2247.