Point Biathlon

Congratulations to Liane Pretorius, Zarah Herselman, Mari le Roux and Dane Lubbe who participated in die Interprovincial Biathlon in Oudtshoorn. Hierdie Graad 9 meisies het onder 17 deelgeneem en is […]
Punt-Tweekamp

Hoërskool Punt is baie trots op Damian Smith en Landré Cope wat in die Eden-Tweekampspan ingesluit is. Hierdie Punt-leerders sal die provinsie tydens die 2020 SA Tweekamp Kampioenskappe wat op […]
Wimpy doubles tweekamp-kampioene

Punt-tweekamp: Ons eie Herman Knoetze en Dirco Nienaber is die 2020 Wimpy Doubles kampioene (Tweekamp).
Punt presteer by Eden Tweekamp-kampioenskappe

Op 8 Oktober 2019 het 10 Punt Tweekamp-atlete aan die Eden Kampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem. Vir 9 van hierdie atlete was dit ‘n eerste ooit! Damian Smith het aan die […]
Damian wen goud by SA’s

Baie geluk aan Damian Smith met sy goue medalje vir seuns o/15 (with special needs) tydens die SA Tweekamp kampioenskappe wat vandag in Port Elizabeth plaasgevind het.
Punt-tweekamp

Punt-tweekamp: Ons tweekamp-atlete het op Dinsdag, 15de Januarie 2019 aan die Eden proewe-byeenkoms in Oudtshoorn, gaan deelneem. Die Atlete wat deelgeneem het is: MJ De Lange Shaleen Mostert Carlene Muller […]
SWD Tweekamp-Kampioenskappe

Punt-leerder Carlene Muller (o/15) en Me Jo-mari van der Merwe (ope vrouens), onderwyseres van Hoërskool Punt, het 6 Maart 2018 aan die SWD Tweekamp- Kampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem. Beide hierdie […]
Highgate Inter Tweekamp

JANDRI & MJ Jandri Snyders en MJ de Lange het deelgeneem aan die Highgate Inter Tweekamp byeenkoms in Oudtshoorn op 3 Februarie 2018. Hulle het albei vierde geeïndig in hul […]
Tweekamp Skop Af

Die tweekamp het die jaar afgeskop met proewe in Oudshoorn op die 23ste Januarie 2018. Die volgende leerders is gekies vir die SWD span: Jandri Snyders, Jana Relihan, Izaan Hough […]