SOCIAL TENNIS

Ons leerders en onderwysers neem deel aan Sosiale tennis toernooie. These games provides a lot off laughs as many play for fun!

Tennis

Kayla Esselen (van HS Punt)  het hierdie naweek aan ‘n groot Grand Prix TSA tennis toernooi deelgeneem in die vroue afdeling ( alhoewel sy nou eers onder 16 is) . […]

Punt-tennis presteer!

Punt-tennis: Baie geluk aan Quré Roets wat op 28 Februarie 2021 die wenner in die Eden Mini o/14 Gold league dogters was. Wen teen WP teenstaander: 6-4 6-1 Proudly Point […]

Punt-tennis

TJ Vorster en Johannes Pretorius het die afgelope naweek aan die EDEN-Tennistoernooi in George in die 0/16 seuns afdeling deelgeneem. Hul het albei baie goeie tennis gespeel en goed geëindig […]

Punt-tennis

Kayla Esselen het die naweek aan die Cape Town Mini 2 Toernooi deelgeneem en sy wen die Meisies o/16 afdeling teen baie strawwe teenstand.

Tennis Synergy Cup Interpro-toernooi

Die volgende Punt-leerders het Eden die naweek van 14 en 15 Februarie 2020 in die Synergy Cup Interpro-toernooi teen WP, Boland en Noord-Kaap verteenwoordig: o/15 Danja Swart, Micke Green en […]

Punt-Tennis

Punt-tennis: Die volgende leerders het Eden die naweek in die Synergy Cup Interpro-toernooi teen WP, Boland en Noord-Kaap verteenwoordig: o/15 Danja Swart, Micke Green en Animie Meyer o/17: Bertus Kruger, […]

Tennis: Minette slaan ‘n kishou vir Punt!

Ses van Hoërskool Punt se dogters is vanaf 7 tot 11 Augustus na Cradock vir deelname aan die Marilie Moolman Tennistoernooi. Die dogters is vergesel deur Mnr. Paul van Tonder […]