POINT ASTRO TURF

ASTRO PROJEK | ASTRO PROJECT 07-13 Februarie 2022 Week 4 se konstruksie: The contractors are 4 to 5 days ahead of schedule.
2021 1st Hockey Team (Girls)

2021 1st Hockey Team (Boys)

Loerie-Sportdag

Op Saterdag, 7 Maart 2020 het verskeie Punt-sportspanne, aan die Loerie-Sportdag deelgeneem. Dit was geweldig warm en die spanne moes alles gee tydens hul eerste wedstryde van die seisoen. Rugby: […]
Point hockey vs Knysna High School and Oudtshoorn High School

The hockey teams of Point High School had a busy week and played againt the teams of Oudtshoorn High School (Struisies) and Knysna High School. Results: PHS vs Knysna PHS […]
Seunshokkie vs Knysna

o/16A wen 1-0 en o/18A verloor ongelukkig 0-2 na taai wedstryde. Foto’s deur Boshoff Photography
Punt-hokkie vs Sentraal en Langenhoven:

Die seuns- en dogtershokkie het verlede Vrydag en Saterdag in Riversdal teen die spanne van Hoërskool Sentraal en Hoêrskool Langenhoven te staan gekom. o/14A Dogters wen HS Langenhoven 2-0 o/14A […]
1ste Dogtershokkie wen Worcester Gim

Die 1ste Dogters-hokkiespan het Saterdag teen die span van Worcester Gimnasium gespeel en ‘n mooi oorwinning van 2-1 behaal. Baie dankie aan ons 1ste Hokkiespanne se borge: Ooshuizen, Marais & […]
Point 1st Hockey teams

Thank you to our 1st team hockey sponsors: Oosthuizen, Marais & Pretorius INC (boys and girls) Top Up (girls) IT4U (boys)
AJ Sports Week: Hockey – Girls

Point A team wins tournament and the B team in 5th position. Results of matches played: Point 2 – 1 Hangklip Point 3 – 0 Despatch Point 1 – 0 […]