Gholf liga: 25 April

Well done to our golf players on an exceptional performance! Uitslae: 1) Punt span 94 punte 2) Langenhoven 85 punte 3) Oakdale 1ste span 83 punte 4) Oakdale 2de span […]

PUNT-GHOLF

Baie geluk aan ons Golf span wat vanmiddag in die doodse hitte op Albertinia se baan geblink het! The scores are as follows: 1st Point 93 points 2nd Langenhoven 44 […]

Punt-Gholf

Kass Muller, van Hoërskool Punt is in die Suidkaap o.17-golfspan, wat vanaf 17 tot 19 September in Port Elizabeth gaan deelneem, ingesluit. Hy gaan ook die 3de Oktober, aan die […]

Punt-Gholf

Baie geluk aan Mnr. Gustav Steinhobel wat aangewys is as die die Spanbestuurder vir die o. 17 en o. 19 Suid-Kaap Gholfspan.

Eden-Streek Gholf finaal

Die Eden-Streek se Gholf finaal het op 28 Februarie 2020 plaasgevind. Dit het op die Mosselbaai Gholfbaan plaasgevind. Deelnemende skole was: Hoërskool Punt, Hoërskool Oudtshoorn, Oakdale, Glenwood House, Langenhoven Gimnasium […]

Gholfliga

Tydens die 1e rondte van die Gholfliga het ons A-span as die wenners uit die stryd getree. Hierdie liga-wedstryd is in Mosselbaai gespeel. Hiermee, die uitslae: Punt A 88 punte […]

Punt-gholfdag

Hoërskool Punt het op Vrydag, 1 November 2019, ‘n gholfdag by Mosselbaai Gholfklub aangebied. Ses en Negentig spelers het deelgeneem en was baie tevrede met die verloop van die dag. […]

Punt-gholf

Ian Pautz van HS Punt is in die Suid-Kaap o/19A-gholfspan, wat op 29 September en 1 Oktober by die Kingswoond Gholfklub, aan die Heptangular-reeks gaan deelneem, ingesluit. Mnr. G. Steinhöbel […]

Punt-gholf

Ian Pautz was ‘n lid van die o/19 Suid- Kaap gholfspan wat in Robertson teen WP en Boland gespeel het. Hierdie span het die afdeling gewen en elke speler het […]

Punt-Gholf

Mnr. Gustav Steinhöbel is verkies as Voorsitter van Eden Skole Gholf-unie.