Valentynsdag by Punt!

Our staff is feeling the love! Dié dames is ‘n bietjie bederf op Valentynsdag.
Mnr I van Zyl ontvang sertifikaat vir 30 jaar diens

Baie geluk aan Mnr I. van Zyl (adjunkhoof) wat sy 30 jaar langdiens sertifikaat ontvang het. “Ek het in 1990, na voltooiing van my diensplig, by Hoërskool Noord Kaap (Kimberley) […]
Punt personeel presteer

Graag wil Hoërskool Punt Me. Karen van den Berg en Mnr. Rudolf Botha geluk wens met die nuwe posisies wat hul by die skool beklee. Me. Karen van den Berg […]
Point welcomes new staff members

Point High School is proud to welcome the new staff members. They will be joining the team when school starts for the 2020 school year. Back row: Ms L van […]
Punt-sekretaresse reeds 30 jaar in diens van WKOD

Me. Martha Leonard het hierdie jaar haar 30 jaar dienssertifikaat van die WKOD ontvang. Sy het op 1 Oktober 1987 by Hoërskool Punt begin werk en is vandag steeds ‘n […]
Punt-Knipmesbraai 2019

ʼn Eerste vir Hoërskool Punt asook Mosselbaai. Op Vrydag 17 Mei het Hoërskool Punt se eerste Knipmesbraai plaasgevind. Die doel van die funksie was om ʼn geldjie vir die skool […]
Punt-personeel 2018

Punt se 2018-Personeelgroep. Voor: Me. A. Taute, Me. A.E. Hefer, Me. K. van den Berg, Mnr. I.M. van Zyl (Adjunkhoof), Mnr. A.J. Gouws (Skoolhoof), Mnr. F. Pieterse (Adjunkhoof), Mnr. J.F.M. […]
Punt se nuwe Sportorganiseerder

Ontmoet ons nuwe Sportorganiseerder (vanaf 2019), Mnr. JR Foreman. Mnr. Foreman ons sien baie uit na jou koms en weet dat jy baie gelukkig sal wees hier by die Visse.
Skoolhoof: Mnr. A. Gouw

‘n Hartlike Punt-welkom aan ons nuwe skoolhoof, Mnr. A. Gouws. A warm welcome to our new principal, Mr A Gouws
Mini Brag 2018: Personeel vs Prefekte

Tydens vanjaar se Mini Brag het die Prefekte die personeel uitgedaag vir ‘n Netbalwedstryd. Die opwinding was groot en beide spanne moes voor die tyd die reels leer. Dit was […]