Koshuiskaskenades

Koshuiskaskenades en verwelkomingsbraai is n tradisie by Huis Pepler. House Pepler had a great day full of fun. Ons het aan aktiwiteite deelgeneem, waterbalongevegte gehad en lekker hamburgers gebraai. During […]
Pepler House

Burger Wednesday at Pepler House
Pepler House: Ice Cream Tuesday

HUIS PEPLER (KOSHUIS) BIED VANAF 2021 DRIE OPSIES AAN ONS OUERS / PEPLER HOUSE (HOSTEL) OFFERS PARENTS THREE OPTIONS AS FROM 2021

OPSIE 1: Vol Koshuisinwoning • Soos wat dit huidiglik is. • Leerders woon in van Sondagaand tot Vrydagmiddag. • Etes vanaf Maandag ontbyt tot ‘n wegneem middagete op Vrydae. • […]
Huis Pepler 2021 Pepler House

Huis Pepler 2021 Prefekte en Hoofleiers

Aangeheg hierby fotos van ons nuwe prefekte en hoofleiers van die Koshuis vir 2021. Hoofleiers: Stefan Coetzer en Lindy de Wet Prefekte: Agter: Nqobani Nzima, Waldo Oudshoorn, Stefan Coetzer en […]
Huis Pepler groet Mnr. en Me. Botha

Inwoners en personeel van Huis Pepler neem afskeid van Mnr. en Me. Botha wat die koshuis aan die einde van die 3de kwartaal verlaat.
Pepler House Prefects for 2021

Pepler House: Prefects for 2021 Lindy de Wet, Carlene Muller, Ray Small, Nqobani Nzima, Sharnél Makufa, Stefan Coetzer, Waldo Oudshoorn en Douwleen Conradie Baie geluk seuns en dogters!
Huis Pepler is slaggereed vir die leerders!

Huis Pepler se gr. 12-leerders het op 31 Mei 2020 by koshuis aangekom vir die nuwe kwartaal.
Huis Pepler / Pepler House : Covid-19

Beleid / Policy: Covid-19