18th June 2020

Wish-aktiwiteite

WISH (Wees Iemand Se Held) het ‘n skenking van vrugte en groente gemaak aan Moreson Kinderhuis in George. Die vrugte en groente is verkry by Affieplaas, wat dit ook gaan aflewer het. Baie dankie aan Affieplaas vir hulle diens.