11th June 2018

Wes-Kaap Top Skole Netbaltoernooi

UITSLAE: Wes-Kaap Top Skole Netbaltoernooi
(ons tellings eerste)

o/14
vs Bloemhof 6 – 20
vs Vredendal 14 – 17
vs De Kuilen 6 – 12
vs Paarl Gim 9 – 12

1ste Span
vs Girls High 9 – 16
vs Stellenberg 17 – 13
vs DF Malan 15 – 14
vs Vredendal 17 – 4

Eindig 2de in ons poel
Speel teen Paarl Gim 13 – 20
Speel vs Outeniqua vir 3de en 4de plek en verloor 14 – 17

Ons eindig in ‘n baie goeie 4de plek in die Wes-Kaap.