Die volgende Punt-leerders is in die onderskeie Wes-Kaap netbalspanne, wat van 24 tot 29 Junie 2018 in Boksburg aan die SASN All Ages Toernooi gaan deelneem, ingesluit.Antorien Alberts (o/14), Winona Huisamen (o/17), Shani Pick (o/14), Carmel Treurnicht (o/16) en Sanchia-Lee Bernardo (o/18).
