7th November 2019

Verbruikerstudies

Verbruikerstudies is “bakgereed” vir die praktiese eksamens wat voorle! Ons is trots op ons nuwe waaier-oonde wat aangekoop is uit produkverkope die afgelope jaar.
Sterkte met die prakties!

Foto: Mnr.A.Gouws, Shaleen Mostert, Olivier Lombard, Me. K.van den Berg, Rune Roux en Driaan Voigt