Die Verbruikerstudie-leerders van Me Nieuwoudt en Jansen het hulself weer oortref tydens die jaarlikse Koekversieringskompetisie. Die tema was “Verbruikerstudies-inspirasie”. Danksy die veelsydigheid van die vak, was daar ‘n wye verskeidenheid kreatiewe skeppings. Ons wag nou in spanning om te hoor wie die wenners is.