7th August 2018

Verbruikerstudie: Wenners van die 2018 Koekversieringskompetisie

Baie geluk aan die wenners van die Koekversieringskompetisie:
1e Prys: Grimering (Megan Young en Karlien de Wet
2e Prys: “Groentemark (Terena Botha)
3e Prys: Fast Food (Juané van Staden)
Kleding (Channelle Meintjies en Christelle
Terblanche)
Chefs Garden (Brandon Kiewiets)

Oorspronklikste: KFC (Kyla vd Westhuizen, Elrize Moolman en Christen Klinsick