Die tweekamp het die jaar afgeskop met proewe in Oudshoorn op die 23ste Januarie 2018.
Die volgende leerders is gekies vir die SWD span: Jandri Snyders, Jana Relihan, Izaan Hough en MJ De Lange
Die volgende leerders het ook deelgeneem: Pieter Ruan van Zyl, Jade Lombaard, Chavonne Jonker, Nico Weber, Brendan Schutte en Shaleen Mostert