Damian Smith is in die Eden Distrik se Swemspan ingesluit. Damian swem op 13 April vir Wes-Kaap. Hy sien baie uit na die naweek se Tweekamp. Baie sterkte Damian.