Aanlyn toelatings / Online admissions : https://admissions.westerncape.gov.za
Datum/Date: Aksie/Action:
26/02/2021 Toelatings open / Admissions open
26/03/2021 Toelatings sluit / Admissions close
29/03/2021 – 14/05/2021 Skole verwerk aansoeke / Schools process applications
24/05/2021 – 28/05/2021 Ouers word per e-pos/SMS van die uitslag ingelig / Parents are informed of the outcome per email/SMS
24/05/2021 – 25/06/2021 Ouers bevestig aanvaarding / Parents confirm acceptance
26/06/2021 – 30/09/2021 Skole vul beskikbare plekke / Schools fill available places
26/06/2021 – 30/09/2021 Ouers word verwittig van plekke en ouers moet dit binne drie dae aanvaar en bevestig. /Parents are informed of places. Parents
must accept and confirm places within three days.
Indien ouers die plasing nie teen 25 Junie 2021 aanvaar en bevestig nie, kan skole sodanige plekke aan leerders bied wat op die waglys is, of aan ander leerders wat nog geplaas moet word. / If parents do not confirm acceptance by 25 June 2021, schools may offer such places to learners on the waiting list or to other learners who still need placement.
Ouers word sterk aangeraai om by meer as een skool aansoek te doen. Dit sal verseker dat ouers ten minste ‘n ander moontlike opsie het indien die skool van hul keuse nie ‘n plek het nie. / Parents are strongly advised to apply to more than one school. This will ensure that parents have at least another possible option if the school of their choice does not have a place.
Ouers moet hul voorkeurvolgorde op die stelsel aandui. Dit skakel die beperking van plekke uit wat die finalisering van toelatings op ‘n jaargrondslag vertraag. / Parents are required to indicate their order of preference on the system. This eliminates the blocking of places which delays the finalisation of admissions on an annual basis.
Ouers moet die volgende webadres, https://wcedonline.westerncape.gov.za gebruik om hul finale keuse te maak. / Parents must use the following website address, https://wcedonline.westerncape.gov.za to make their final choice.
Ouers moet voor 00:00 op 25 Junie 2021 die aanvaarding van hul finale keuse bevestig. Indien ouers nie die finale aanvaarding teen hierdie datum en tyd bevestig nie, sal die stelsel outomaties die eerste suksesvolle aanbod van ‘n skool op die lys aan die leerder toeken. / Parents must confirm acceptance of their final choice before 00:00 on 25 June 2021. If parents do not confirm final acceptance by this date and time, the system will automatically allocate the first successful offer from a school on the list, to the next learner.
Wanneer ouers aansoek doen, moet hulle gesertifiseerde afskrifte van die nodige stawende dokumente op die stelsel laai en binne 7 dae daarna, by die skool inhandig. / Parents must upload certified copies of supporting documents required onto the system when they apply. These documents must be handed in at the school within seven days.
Skoolbeheerliggame behou die reg voor om aansoeke te verwerp indien ouers vals of bedrieglike dokumente inhandig. / Governing bodies retain the right to reject applications if parents submit false/untrue or fraudulent documents.