6th November 2017

Tennis Eerste Spanne

HSP se 1ste tennisspanne het gister teen die spanne van die Struisies te staan gekom met die volgende uitslae: Ons 1ste seunsspan wen 6-0 en dogters verloor ongelukkig 2-4