Ongeveer 1600 seniors en 900 juniors het in 2017 aan die Taalbondeksamen deelgeneem en ons leerders het weer baie goeie prestasies behaal.
Alhoewel ons nie die top 10 in een van die afdelings behaal het nie, slaag die volgende Punt-leerders op EERSTE GRAAD VLAK in die eksamen:
Juniors: Katie Badenhorst, Megan Leonard en Lene Van der Gryp
Seniors: Heinrich Clurr en Zani Fourie
Die ander leerders wat deelgeneem en die eksamen geslaag het is:
Juniors: Anke Benn, Annemie De Graaff, Sune Joubert, Anri Knapp, Danielle Kruger, Serett Kruger, Lee-Ann Marsi, Minette Van Zyl en Vasti Visagie
Seniors: Marina Barnard, Megan Botha, Elrie Cronje, Suzanne Hugo, Altus Lourens, Shaun Prins, Chanell Robertson, Mareli Schoeman, Anja Schwimm, Zachary September, Christie Smit, Elriette Snyman, Marizaan Van der Mescht, Dalene Vermaak en Carla Volgraaff