Damian Smith, ‘n Gr. 9-leerder van Hoërskool Punt, het Saterdag en Sondag aan die 2020 Western Cape Junior Champs in Oudtshoorn deelgeneem.
Hy behaal die volgende uitstekende resultate:
1ste plek in 200m “freestyle medley”
3 de plek in 100m “breast stroke”
1ste plek in 200m “medley relay”