31st May 2018

SWD-SKAAK

Tertia Volschenk (links) is in die SWD 0/16 dogters skaakspan opgeneem en Bianca Combrinck (regs)  in die SWD 0/20 ope-span wat aan die SAJCC (South African Junior Chess Championship) gaan deelneem.