SPCA Cadets 2020: Die SPCA Cadets van 2020 het Vrydag hul balkies en T-shirts ontvang vir die suksesvolle voltooiing van hul kursus.
Op die fotos verskyn:
1. Kaitlyn Kruger, Caria Kruger, Tiara Kruger, Bianca Muller, Cassidy Smit en Jaco Meintjes.
2. Duney Peens, Enell van Vuuren en Shaun Remas.
Afwesig: Maia Leonard