Hoërskool Punt se jaarlikse Metropolitan was weereens ‘n reusesukses. Ons “Gorries” het soos in die verlede weer pragtige hoede en perdjies gemaak. Die res van
Elke jaar verwelkom ons die nuwe Gr 8’s (Gorries) by ons skool deur ‘n spesiale Metropolitan-geleentheid. Die seuns maak stokperde en die dogters maak hoede,