Baie geluk aan Tilana Landman, Graad 9, met haar insluiting in die SA-Skyfskiet Span, wat op 24 en 25 September 2021 in Gauteng sal deelneem. Baie sterkte Tilana, ons is baie trots op jou!