Baie geluk aan Dirko Nienaber wat die volgende prestasies tydens die SA Skole swemkampioenskappe behaal het:
Brons: 100m Vryslag
Goud: 50m Vlinderslag.
Baie geluk Dirko