Reuben Lourens (gr8) het die week silwer by die SA Nasionale Jeugskoukampioenskappe – Perde Jnr gewen.