7th Aug 2019

“Rule of thirds”

Op Woensdag, 13 Februarie, het HS Punt se fotografieklublede by Harry Giddy Park bymekaar gekom met een gesamentlike doel: om hulle passie vir fotografie uit te leef. Die leerders het meer geleer oor die “rule of thirds” en komposisie en daarna het hulle die geleentheid gehad om foto’s te neem.