Die rugbyspanne van HS Punt het Saterdag in Mosselbaai teen die spanne van Hoërskool Oudtshoorn (Struisies) te staan gekom.
Fotos: 1ste span Keith du Toit (HSP Fotografie) en o/15 Boshoff Photography
Spelers van die wedstryde:
Emile Weder (o/19 B), Shane Horne(o/14A), Paul Potgieter o/15A en Rosco Seconds o/16A
Uitslae:
O/14 A Rugby wen 12-10
O/15 A Rugby wen 64-0
O/16 A Rugby wen 19-10
O/19 B Rugby wen 22-21
O/19 A Rugby verloor 28-21