4th February 2018

Provinsiale Klere

RUGBYSPELERS GEKIES

Punt het vanjaar 2 provinsiale rugbyspelers in die onderskeie spanne:
Joshua Hermanus:  o/18 Cravenweekspan
Sydney Volkwyn:  o/18 Akademieweek

Baie geluk!