9th June 2021

Romans Pizza bederf Gr 12A1-klas

Die gr. 12A1-klas van HS Punt se baie dankie aan die bestuur van Romans pizza vir die groot bederf op 4 Junie 2021. Ons het tydens pouse heerlik daaraan gesmul.
Romans Pizza het die wenprys in ‘n kompetisie tussen klasse geborg en aan elkeen van die leerders in die wen-klas ‘n pizza gegee.
Baie dankie Romans Pizza