Ons 1e spanne vir die 2021-seisoen is aangewys en so ook ons kapteins en o/kapteins. Ons spanne wag in afwagting vir die oomblik wanneer hulle weer op die veld/baan kan draf om ons skool te verteenwoordig.
Aangeheg foto van ons 1e spanne se kapteins en o/kapteins:
Rosco Seconds (Rugby: kaptein), Ryan Durand (Rugby: o/kapt), Johandre Hoon (Seunshokkie: kaptein), Lee-Schen Muller (Netbal: kaptein)
Elri Venter (Dogtershokkie: kaptein), Lereen Mostert (Netbal: o/kapt), Christelee Delport (Dogtershokkie: kaptein) en Girard September (Seunshokkie: o/kapt)
Fotos deur: Boshoff Photography