Punt-tweekamp:
Ons tweekamp-atlete het op Dinsdag, 15de Januarie 2019 aan die Eden proewe-byeenkoms in Oudtshoorn, gaan deelneem.
Die Atlete wat deelgeneem het is:
MJ De Lange
Shaleen Mostert
Carlene Muller
Anya v Antwerp
Anke de Swardt
Johane de Jager
Tamlyn Rossouw
Carlene Muller kwalifiseer Dan om deel te neem aan die Highgate Inter byeenkoms in Oudtshoorn die 2de Februarie 2019. Baie sterkte Carlene
Ons atlete het Dinsdag, 22 Januarie aan die Tweekamp DOUBLES byeenkoms, waar n span van twee lede inskryf (een atleet hardloop en die ander swem), deelgeneem
Ons spanne sluit in:
Shaleen Mostert en Chavonne Jonker
Dirco Nienaber en Herman Knoetze
Kayla de Jongh en Anke de Swart
Arno du Preez en MJ de Lange
Wag nog op uitslae.