4th March 2020

Punt-Tweekamp

Hoërskool Punt is baie trots op Damian Smith en Landré Cope wat in die Eden-Tweekampspan ingesluit is. Hierdie Punt-leerders sal die provinsie tydens die 2020 SA Tweekamp Kampioenskappe wat op 20 en 21 Maart 2020 in Oudtshoorn gehou word, verteenwoordig. Die Eden-span bestaan uit 89 atlete en sal teen 13 ander provinsies meeding.

Baie sterkte Damian en Landré