Kayla Esselen het die naweek aan die Cape Town Mini 2 Toernooi deelgeneem en sy wen die Meisies o/16 afdeling teen baie strawwe teenstand.