16th Oct 2019

Punt se Radikale Redenaars presteer op Nasionale vlak

Baie geluk aan die volgende leerders:

Marine Botha behaal ‘n 2de plek in die Nasionale finaal (Gr. 8 Afrikaans moedertaal)
en
Janika Pretorius behaal ‘n 12de plek in die Nasionale finaal (Gr. 9 Afrikaans moedertaal)

Baie dankie dogters, julle het die res van die land ‘n PUNT gewys!

Marine Botha
Janika Pretorius