16th Jan 2020

Punt se oud-leerders vlieg hoog!

Vandag, eerste in sy soort! Twee Hoërskool Punt oud-skoliere, Kaptein Morne Le Roux, matrikuleer in 1993 en saam met hom, Eerste Offisier Heinrich Rehr (o/hoofseun) , Matrikuleer in 2006.
Hierdie 2 manne vlieg vir Mango lugdiens en is gebaseer in Kaapstad.