Chanel Wade het vroeer die jaar ‘n 2de plek in die SA Longboard Champs behaal en het weer in die skoolvakansie saam met Wulf Erhardt en Ferdi Bergh, as deel van die Eden-span, by die SA Jnr. Kampioenskappe deelgeneem.