7th February 2019

Punt se “Gorries” word volwaardige “Visse”!

Na ‘n paar lang weke is die “Gorries” (Gr 8-leerders) van HS Punt op Vrydag, 1 Februarie 2019, op Santos van hul beffies verlos. Dit was ‘n baie vrolike groep “Visse” wat in Santos se branders baljaar het.