Baie geluk aan die volgende leerders wat in die onderskeie SWD-rugbyspanne ingesluit is:
SWD Grant Khomospan: HJ Nell
SWD Akademiespan: Jordan Jaars en Lucky Tshawe
SWD Cravenweekspan; Rosco Seconds
Punt se personeel is ook betrokke by Provinsiale spanne:
Mnr M Neethling : Keurder en Hoofafrigter van die SWD Grant Khomospan.
Mnr JR Foreman: Keurder SWD Grant Khomospan en Spanbestuurder van die SWD Akademiespan.
Mnr R Gerber: Dien op Bestuur van die SWD Hoërskole Rugby en Keurder van Cravenweekspan
Proudly Point!